LOVE LOVE die band, beste wedding band ooit! Ons troue was ‘n groot sukses en ons dansvloer was nie eenmaal leeg nie! Kerk, Canapés, Onthaal!! Highly recommended!!!